HOENDERPASTEI IN ‘N JAPTRAP

Koek En Tert’s photo.

Koek En Tert with Deon Wilken

11143119_853683194716870_5181532321874991329_n

8 ontbeende hoenderborsies
1 blikkie sampioene
1 pakkie sampioen sop
1 bakkie room
feta kaas tot smaak
Choice se ‘puff’ pastry
Eier

Braai hoender en sampioene saam.
Gooi feta kaas by.
Meng sop met room en gooi by – roer tot lekker dik.
Plaas jou deeg bo-oor , smeer met eier wat geklits is
Druk gaatjies in deeg met vurk.
PS: Ek maak met my oorblywende deeg sommer ‘n patroon vir bo-op.
Plaas in oond van 180 tot deeg lekker bruin.

GENIET!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s