SWARTWOUD KOEK

1-3/4 Koppies suiker
2 koppies Kersie sap
1/2 koppie Appelsous (onversoet)
1/4 koppie canola olie
2 eiers
2 eetlepels appelasyn
3 teelepels vanilla ekstrak
3 koppies meel
1/3 koppie kokao
2 teelepels koeksoda
1 teelepel sout
1-1/2 koppie vetvrye melk
1 pakkie suiker vrye kits sjokolade poeding mengsel
1 blik Kersie pie vulsel
1-1/2 koppie styf geklopte room
Metode:
In n groot mengbak, klop die Kersie sap, suiker,appelsous, olie, eiers en vanilla tot romerig. Meng meel, kakoa, bakpoeier en sout saam. Meng dit stadig in die kersie mengsel tot goed gemeng.
Gooi mengsel in n gesmeerde koekpan. Ek gebruik ronde springform pan. Dit is makliker om die vulsels in te sit nadat die koek af gekoel het. Bak by 350° vir 35-40 minute. Toets met n tandestokkie om te sien of dit gaar is. As stokkie skoon uit kom is dit die ware Jakob. Laat heeltemal afkoel op n draad rakkie.
In n kleinerig mengbak, klits die melk en poeding vir 2 minute.Laat staan vir 2 minute tot dit sag gestol is. Smeer poeding bo op afgekoelde koek. Maak toe en plaas in Yskas vir 15 minute. Smeer nou met Pie Vulsel op en plaas terug in Yskas tot voor opdiening. Bedien met room en Vars ontpitte Kersies of as dit nie bekombaar is nie, sommer geblikte kersies.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/searc…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s