NOEDELSLAAI.

500 gm Nodels-klein skulpie.
8 Medium Tamaties-geskil en in blokkies gesny.
3 Medium Uie – gekap. 2 Groen en 1 Rooi Pepper -gekap.
375 ml Wit Asyn.
10 ml Sout.
750 ml Suiker.
450 ml Kookolie.
250 ml Mayonnaise.

Kook noedels vir 10 minute, spoel af en hou eenkant.Plaas asyn, uie en suiker in pot. Bring tot kookpunt. Voeg dan die peppers by en bring tot kookpunt. Voeg laaste die tamaties by en kook vir omtrent 10 minute. Gooi laaste mayonnaise by en dan gaar noedels. Laat net deurkook en bottel warm. Dis heerlik!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s