Grappies

TOWENAAR
Dis die seuntjie se eerste dag op skool en die juffrou vra wat se werk doen sy pa.
Seuntjie: “My pa is ‘n towenaar juffrou. Hy saag mense in die helfte.”
Juffrou: “En hoe kry hy dit reg?”
Seuntjie: “Ek weet nie juffrou, maar op hierdie dorp het ek vyf half boeties en drie half sussies.”

EWIGHEID
Gammat kyk vir oulaas na sy oorlede pêl in die kis en sê: “Dja, djy het mossie innie hiemel of innie hel gegloe nie, en nou lê djy hie, all dressed up and nowhere to go!!”

BANG-GATTE
Flippie: My pa en my ma is vrek bang vir cartoons. Hulle sit vir ons cartoons in die DVD, en dan hardloop hulle kamer toe, maak die deur toe, spring onder die komberse en lê daar en bewe, die banggatte!

DIE GOEIE OU DAE

Toe ek ‘n kind was het my ma my kafee toe gestuur met ‘n R5-noot en dan het ek teruggekom met ‘n sak meel, drie brode, twee liter melk, ‘n dosyn eiers, een kilogram kaas, ‘n hele pak lekkers en ‘n groot polonie. Jy kan dit nie meer vandag doen nie – daar’s te veel sekuriteitskameras!!

BETOOG
Hoe die toi-toi ding regtig werk:
Die voorste klomp skree almal: “We want equal rights!”
Die middelste klomp hoor nie mooi nie en skree: “We want electric lights!”
Die agterste klomp het geen  idée waaroor dit gaan nie en skree: “We want big corn-bites!”
En so weet niemand wat hulle eintlik wil hê nie!

About dianelouw

I am a Christian stay at home mom. I may not be perfect, BUT Jesus thinks I'm to die for!!! Shy believe it or not. But once i get to know you - passop! Love to laugh and to mix with people and help people. Some would say - that sometimes its to my detriment. Love spending time with my parents and family. Very inquisitive and have lots of questions regarding the Lord which i constantly ask for help. I love reading, gardening, studying the Word of God, etc. Have discovered Kindle and i got a wish list for a Kindle by my husband lol. Have downloaded some very good classics and others from free. Sites that i belong to: http://www.knittingparadise.com/ look for Diane D http://www.ravelry.com/people/dianedlouw http://pinterest.com/dianedawnlouw/ Some favorite Quotes: Love me for me and not for what you want me to be... Deuteronomy 4:7 "No other nation, no matter how great, has a god who is so near when they need Him as the Lord our God is to us. He answers us whenever we call for help." Phillippians 4:13 - I can do everything through him who gives me strength. Philippians 4:4 Rejoice in the Lord always. I will say it again: Rejoice
This entry was posted in Fun Notes. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s