Outydse Melktert: Kleinplasie Worcester.

 Filling: 1 L melk, 125g margrien, 4 stukke kaneelstokke, 1/2 cup Maizena, 1/2 cup meel, 5ml sout. 1 1/2 cup suiker, 6 eiers..
Metode; Verhit die melk kaneel en marg in kastrol. Verwyder v d hitte. Meng die droe best, met b melk, voeg die gele v d eier by. Roer dit nou by die warm melk en sit terug opi stoof en roer tot lekker dik, pasop net v aanbrand, nie te sterk plaat nie, Verwyder v d plaat en vou die styfgeklitse eierwitte in..Ek koop altyd Todays klaar deeg en voer die outydes enamil bord uit met die deeg, sit terug ini vrieskas, deeg moet koud wees, gooi nou jou lekker deegmengsel ini koue deeg en bak in warm oond van 200 g C vir 10 tot 15 min en dan die verder 20 min by 180 g C.,,,,Junbo eiers by kamer temp…die lekkerste melktert
Outydse Melktert: Kleinplasie Worcester. Filling: 1 L melk, 125g margrien, 4 stukke kaneelstokke, 1/2 cup Maizena, 1/2 cup meel, 5ml sout. 1 1/2 cup suiker, 6 eiers.. Metode; Verhit die melk kaneel en marg in kastrol. Verwyder v d hitte. Meng die droe best, met b melk, voeg die gele v d eier by. Roer dit nou by die warm melk en sit terug opi stoof en roer tot lekker dik, pasop net v aanbrand, nie te sterk plaat nie, Verwyder v d plaat en vou die styfgeklitse eierwitte in..Ek koop altyd Todays klaar deeg en voer die outydes enamil bord uit met die deeg, sit terug ini vrieskas, deeg moet koud wees, gooi nou jou lekker deegmengsel ini koue deeg en bak in warm oond van 200 g C vir 10 tot 15 min en dan die verder 20 min by 180 g C.,,,,Junbo eiers by kamer temp...die lekkerste melktert

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s