Een-skottel Hoender-Noedelgereg

1 Hoender (stukke gesny)

2 blokkies Hoenderekstrak

1 – 1½ kop Noedels

100 ml Mayonnaise

1 groot pak droë Aartappelskyfies (Enige geur) (Fyngemaak)

400 ml Witsous

50 ml gekapte Pietersielie

2 Eiers geklits

 Was hoender, plaas in kastrol. voeg ekstrak en bietjie kookwater by en kook tot vleis van bene loskom.
 Ontbeen hoender en maak vleis fyn.
 Kook noedels tot sag in soutwater en dreineer.
 Meng hoender, noedels, mayonnaise en helfte van skyfies en skep in vuurvaste skottel.
 Meng witsous met pietersielie en eiers en gooi bo-oor. Strooi res van skyfies oor sous.
 Bak 20 – 25 minute by 190ºC of tot sous begin verkleur.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s