VRIENDSKAPS KOEK – PLANTJIE (Van:Glorida) (Herman broodjie)(101)

125ml Koekmeelblom
125ml sterk lou melk of water (of ‘n mengsel van die twee)
2 ml Aktiewe droë suurdeeg of ¼ koekie vars, saamgeperste suurdeeg
2ml suiker

Metode:
Meng al die bestanddele goed saam en laat 2-3 ure op ‘n warm plek staan tot skuimerig. Roer dit af en gooi dit in ‘n glasbottel met ‘n skroefdeksel of in ‘n mengbak wat met waspapier of kleefplastiek bedek is.
1ste dag
Voeg by die 250ml plantjie:
250ml melk
250ml koekmeelblom
125ml suiker
Roer tot gemeng, bedek en plaas in koelkas.
2e-4e dag:
Roer elke dag een keer om, bedek en plaas terug in koelkas.
5e dag:
Voeg weer by:
250ml melk
250ml koekmeelblom
125ml suiker
Roer tot gemeng, bedek en plaas terug in koelkas.
6e-9e dag:
Roer elke dag een keer om, bedek en plaas terug in koelkas.
10e dag:
Gee 250ml van die mengsel aan ‘n vriendin, hou 250ml vir jouself vir die volgende koekmengsel en gebruik die oorblywende plantjie mengsel om jou vriendskapkoek van te bak

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s