DOEKPOEDING RESEP

 

5 Koppies meel
2koppies suiker
3 koppies rosyne
2 koppies broodkrummels
1 pond dadels
2 eetlepels appelkoos konfyt
2 eetlepels asyn
half pond botter
5 eiers
1 pakkie koeksoda in water gemeng
1 pakkie gemengde speserye
1 ons sout

METODE:

Room botter en suiker, voeg die ander bestandele by.
Sit die deeg in n vierkant doek.
Vat die doek styf toe en knoop dit met n tou vas bokant jou hand om plek te laat vir die rys van die deeg.
Plaas die doek in n kastrol met n klein bordtjie onder sodat die deeg nie vas brand,
hou altyd die water oor die koek
Kook vir 2uur .
Haal uit water en hang dit op waar die water kan afdrup en die koek droog word. Brandewyn sous:
Kook 3 koppies suiker mer 3 koppies water tot dit gesmelt is voeg een koppie neut een eetlepel botter en 3 stukkies kaneel by.
Indien dit te dun is verdik dit met mazina. Voeg half koppie brandewyn en rooi kleursel by om dit mooi te laat lyk

Advertisements

One thought on “DOEKPOEDING RESEP

  1. Hot fuchsia looks much different than powder pink, which
    will effect the color of shoe. Further, pear-shaped girls
    will look more elegant in baby doll or A-line short dresses, which will be fit at the top and flowing
    below the waist line. To satisfy the increasing demands, many kidswear exporters are in the process of expanding their production capacities and are planning to increase their
    networks.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s