Japtrap Souttert



Bestanddele
250g spek
250g blokkies ham
640 g weense worsies
500g gerasperde kaas
2 eetlepels gekapte pietersielie
6 eetlepels meelblom
6 teelepels mostert
sout en peper na gelang
2 koppies melk
2 eiers

Metode

Snipper kouevleis, spek en worsies. 

Voeg kaas en pietersielie by. 

Meng meel en mostert en gooi klein bietjie van jou melk by sodat dit ‘n pasta maak

Gooi dan res van die melk by. 

Sout en peper na gelang. 
Klits die eiers en voeg by melkmengsel. 

Meng met die res van die bestanddele. 

Bak vir 30 minute teen 180°C.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s