‘n Ander idee met ‘n brood…… lyk lekker!!!!

12 snye brood ( korsies verwyder )

50 tot 100ml melk ( om die brood mee klam te maak )
250g hoender borsies gebraai en dan fyn gesny
200g crème fraîche
200g paprika en chili gegeurde roomkaas ( as daar nie is nie, gebruik gewone en voeg paprika en chili poeier na smaak by )
1 x 200g blikkie pynappel ( crushed ) of 250ml sweet corn
180g suur appel grof gerasper
50 ml vars suurlemoen sap
3 eetl soet chili sous
100ml pietersielie

Topping
200g paprika en chili gegeurde roomkaas ( as daar nie is nie, gebruik gewone en voeg paprika en chili poeier na smaak by ) Voeg net genoeg mayonaise by om dit lekker smeerbaar te maak.

Geel kersietamaties vir versiering

Metode
Plaas 2 stukke cling film van so 55×45 cm sodat hulle mekaar bietjie oorlap op jou werks copperplate.
Maak die onderkate van die brood klam met die melk, ( ‘n pastry brush werk goed ), en plaas die klam kant op die cling film.
Plaas 4 stukke brood styf langs mekaar. Maak nou ‘n 2de en 3rde ry.
Maak die hoender fyn en voeg die créme fraîche en roomkaas by.
Gooi die sap van die pynappel af en druk die oorblywende met ‘n teelepel uit….moenie nat wees nie. Die pynappel kan vervang word met die sweet corn.
Voeg nou die appel, sweet chili sous en pietersielie by.
Gooi nou die suurlemoen sap na smaak by. Proe, en pas die smaak aan as daar iets kort.
Smeer die vulsel op die brood, en rol dit styf of met behulp van die cling film. Plaas dit oornag in die yskas sodat die smaak bietjie kan ontwikkel.
Die dag van opdien, versier die buite kant met die roomkaas en mayonaise mengsel.
Sny die tamaties in die helfde en plaas bo-op. Kan ook biejtie pietersielie oor sprinkel.

About dianelouw

I am a Christian stay at home mom. I may not be perfect, BUT Jesus thinks I'm to die for!!! Shy believe it or not. But once i get to know you - passop! Love to laugh and to mix with people and help people. Some would say - that sometimes its to my detriment. Love spending time with my parents and family. Very inquisitive and have lots of questions regarding the Lord which i constantly ask for help. I love reading, gardening, studying the Word of God, etc. Have discovered Kindle and i got a wish list for a Kindle by my husband lol. Have downloaded some very good classics and others from free. Sites that i belong to: http://www.knittingparadise.com/ look for Diane D http://www.ravelry.com/people/dianedlouw http://pinterest.com/dianedawnlouw/ Some favorite Quotes: Love me for me and not for what you want me to be... Deuteronomy 4:7 "No other nation, no matter how great, has a god who is so near when they need Him as the Lord our God is to us. He answers us whenever we call for help." Phillippians 4:13 - I can do everything through him who gives me strength. Philippians 4:4 Rejoice in the Lord always. I will say it again: Rejoice
This entry was posted in Recipes. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s