Slapkoek (Geelbroodjie) deur Annemarie Barnard Kleyn

2 1/4kop Meel
2kop Botter
2/3kop Melk
1 1/4kop suiker

3 Eiers
3 teel Bakpoeier

Maak aan soos enige grootkoek en bak in ‘n broodpannetjie by 180grade tot gaar. (Ek weet my ma het die een lank gemeng met ‘n elektriese menger)

Stroop vir Ystervarkies 
2 1/2kop Suiker
21/2eetl Kakao
1kop Water
1/4kop Melk
1 desertl Botter

Kook alles saam vir 3 minute. Verwyder van stoof en laat afkoel. Doop opgesnyde stukkies koek eers in stroop en rol dan in klapper

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s