Mikrogolf beskuit resep En uitdroog microgolf

1 k bruinsuiker 350g margarine
2 xtra groot eiers

500ml karringmelk
1kg bruismeel
12.5ml bakpoeier
2ml sout
750ml all bran flakes
500ml semels
Jy kan ok rosyne en sonneblomsade insit as jy wil

Metode
Meng eers jou dro� bestandele saam (alles) en smelt jou botter, klits karringmelk en eiers saam en voeg dan botter en karringmelkmengsel by droe bestandele.
Sit in plastiek roomysbak wat gesmeer is (2 bakke)
Sit in microgolf vir 15 – 20min op high per bak
Om beskuit uit te droog ,plaas kwart van baksel op opsorberende kombuispapier en microwawe 20 minute by 30% krag. Sit opsy en hou apart Herhasal nog drie ker met orige beskuit.
*Let wel*
Moenie beskuit gedurende die uitdroogproses te lank mikrogolf nie .want hoewel dit nie waarneembaar is nie ,is dit geneig omindie middel aan te brand

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s