KERRIE FRIKKADELLE deur Helena Kruger

500g maalvleis
1 groot ui gekap
5 ml fyn knoffel en vars gemmerpasta

15 ml vars koljanderblare
3 kerrie blare fyn [as jy het]
60 ml fyn broodkrummels
5ml sout 10ml Kerrie en bietjie peper
1 eier
Metode:
Meng alles saam. Maak balletjies en gooi bietjie olie oor.
Bak in oond of plaat tot gaar.
As jy dit souserig wil he, meng bietjie appelkooskonfyt en n pakkie tomato paste met n 1k water en gooi dit oor en bak dit dan!!! Of in die plek van die water bietjie appelkoossap en water gemeng baie lekker
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s