Aartappel en sampioensop (20)

60 ml botter

45 ml olyfolie …

1 ui, fyngekap

2 knoffelhuisies, gekap

250 g spek, gekap

400 g gemengde sampioene,

5 aartappels, geskil en grofgekap

500 ml melk

500 ml water sout en varsgemaalde swartpeper

 

Verhit botter en olyfolie in ’n middelslag-pot. Voeg ui en knoffel by en braai vinnig vir sowat 2 minute of tot ui begin verbruin. Sit spek en sampioene in en braai verder vir nog 5 minute.Voeg aartappels, melk en water by.Verlaag hitte en laat stadig vir sowat 10 – 15 minute kook tot aartappels sag en gaar is. Verwerk mengsel in voedselverwerker tot gladde puree. Indien die sop te dik is, kan jy ekstra warmmelk byvoeg om dit te verdun. Geur goed met sout en swartpeper.

SARIE Junie 2011 (4 – 6 porsies)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s