Some Afrikaans humor

1) Baas toets blond se wiskunde: “As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee,
hoeveel trek jy af?” Blond: “Als Meneer!…. Skoene, rok, bra, pantie
-FLIPPEN ALLES!”

2) ‘n Engelssprekende vrou gee geboorte. Sy vra die ‘blonde’ Afrikaanse
suster aan diens: “Is it a boy?” Suster: “Nee mevrou, dit is ‘n wit kind.”

3) Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die
bestuurder van die ander kar is dronk.” Polisieman: “Ai meneer, die ander
kar is dan ‘n koei…..!”

4) Mike vra Kallie – Is Portugal ver? Kallie se nee, hy glo nie, want daar
was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal met fietse gery!

5) Man hardloop kaal in die bos. Twee olifante sien hom. Een sê:’Kyk hoe
maer is hy!’ Die ander een sê: ‘ G’n wonder nie, kyk waarmee moet hy eet!’

6) Man vat sy siek vrou Dokter toe. Na die ondersoek sê die Dokter vir man,
‘Ons het hier met ‘n baie lelike ding te doen.’
Man sê: ‘ek weet Dok, maar sy is regtig goed vir die kinders’.

7) AVBOB ADVERTENSIE:
Koop jou gat nou en sien hom later!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s