Soet en Suur Bees: (98) Helena 2010

Sny vleis in klein blokkies.

Laat dit vir ten misnte ‘n uur in Soya sous lê.

Deeg: … 1 koppie meel 2 x eiers spesirye na smaal 1 e olie so +/- 1 koppie melk 4 teelepels bakpoeier Meng alles saam en maak seker dat deeg nie te slap is nie

Verhit olie op stoof vir diep braai

Gooi die vleis net so in die deeg, meng goed en braai die vleis tot goudbruin….dis heerlik!!

Soet en Suur Sous:

1 x Koppie All Gold Tamatie Sous

1/2 Koppie Water

1/2 Koppie asyn

1 Koppie Suiker

Pietersielie

Kook alles saam, en jy kan die sous vir enige iets gebruik!!!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s