OONDGEBAKTE BIEFSTUK (86) by Helena Kruger

Rol jou vleis in meel en braai dit in n pan met vlak olie [net om dit te seel] moet nog rou wees binne. Skep uit en hou eenkant.

Voorverhit jou oond by 180*C.

Braai 2 groot uie in ringe gesny in dieselfde olie en pan van die vleis tot mooi glaserig.

Nou maak gou jou sous. [sout en peper na smaak ge…en ander spice nie ne!!!]

3e Tamatiesous

1e Worcestersous
1e Bisto

1e Koekmeel en n bietjie Blatjang

3k Water

Meng alles deeglik. Pak jou vleis en uie in lae en gooi die sous bo-oor. Maak toe en bak vir 2h. in oond.
N.S>Ek gooi n bietjie gevriesde ertjies ook in my sousie net vir die mooi van kleur en wat van blokkies aartappels halfgaar gekook ook tussen in..

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s