HOENDER LASAGNE (222)

2 uie, gekap

1 knoffelhuisie,

gekap 1 soetrissie, ontpit en gekap

25 ml sonneblomolie …

1 blik tamatie en uie smoor

10 ml suiker

1 gaar hoender ontvel, ontbeen en in blokkies gesny

5 ml sout

1 ml swartpeper

1 pakkie sampioensouspoeier

250 ml melk

250 g spinasienoedels, gekook (ek gebruik die lasagnevelle)

750 ml witsous

250 ml gerasperde kaas

1 eier, geklits

 

Metode:

Voorverhit die oond tot 180.

Braai die uie, knoffel en soetrissie in die olie tot sag.

Voeg die tamatie en uie smoor, suiker, hoender, sout en peper by en laat 10 min prut.

Meng die sampioensouspoeier met 125 ml melk en roer by die hoendermengsel. Laat 5 min stadig prut.

Skep die helfte van die noedels op die boom van ‘n oondskottel, gevolg deur die helfte van die hoendermengsel.

Gooi helfte van die witsous en helfte van die gerasperde kaas oor.

Herhaal die lae.

Klits die eier saam met die res van die melk en giet oor die kaas.

Bak 30 – 35 min tot goudbruin. Genoeg vir 6 persone

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s