Groenboontjies Tert

Dit is nou die maklikste dis om te maak as jy vriende oor kry om te braai.

1 pk groenboontjies
2 uie gesny
Bacon
1 houer suur room
175 ml melk
aromat
meel
kaas en uie chips
kaas
 
Metode :
 
Kook boontjie tot gaar.
Braai uie tot gaar en voeg meel by en roer
Gooi dan room en melk by
Kook vir 5 minute
Meng met boontjies en gooi in bak
Krummel chips en strooi oor met kaas Bak +- 30 min 180%
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s