Sondagmiddag…. deur Johannes H. Louw

Dit was n stil Sondagmiddag,toe die stilte versteur word met een groot slag.

Ek hardloop buite toe en sien dat n motor in n geparkeerde motor vas gery het!

Die ongeluk het voor ons huis plaas gevind.

Binne n kort tydlje is daar n klomp mense.

Gelukkig is niemand beseer nie.

Na n tydjie daag die insleep vragmotor daar op.

Hulle maak die beskadigde voertuig vas met n kabel en katrol stadig maar seker die voertuig op teen die bak van vragmotor.

Ewe skielik hoor ek n harde slag,die kabel breek en daar hardloop die voertuig af van vragmotor en weer vas teen die ander geparkeerde
motor.

Die mense het begin lag, want dit was baie snaaks.

Gelukkig het niemand in die voorval seer gekry nie.

So is n stil Sondagmiddag omskep in n snaakse gedoente en is rus en stilte verbreek in ons stil straat.

Dankie dat julle na my storie geluister het.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s